Kontak Informasie

Ons gesels graag met elke individu wat meer inligting wil hê of wil betrokke raak.

Ons verwelkom ook die gemeenskap om die kinderhuis te besoek op ‘n afspraakbasis indien u spesifieke behoeftes of idee’s het vir ‘n projek of hulpverlening.

Volg ons op Sosiale Media

Volg ons op ons sosiale media platvorms.

money

Bank Besonderhede

Elke donasie, klein of groot maak ’n groot verskil. Dit verseker dat ons kinders kan deelneem aan spesiale dae by hulle 23 afsonderlike skole, bv ‘civvie dae’ of koekverkoping. Dit maak ook ’n groot bydrae wanneer ons sportmanne en dames ’n rugby-, hokkie of netbaltoer moet bywoon.

Abraham Kriel Kinderhuis Potchefstroom
FNB
Besigheidsrekening
Rek No: 62789 089 242
Takkode: 250 655
Swift Kode: FIRNZAJJ

NPO Registrasie Sertifikaat