Ons jaarlikse Gholfdag het op 14 Maart 2025 plaasgevind. Baie dankie Herman van der Sluis van Carleton Fridgelec wat gesorg het dat hierdie dag weereens ‘n groot sukses was.

Ons is dankbaar vir elke speler, borg en die gemeenskap wat saam met ons die dag spandeer het. Ons sou dit nie sonder julle kon doen nie!