Hardloop met Hart

Max Williamson het ons genader met sy geesdriftigheid en energie. Hy wil hardloop, maar met ’n doel. Volgens Max dink hy al ’n ruk lank daaraan om van Potch tot Parys te hardloop, maar sy betrokkenheid by die kinderhuis deur sy kerk, Kandelaar Studentegemeente, het sy denke ’n realiteit gemaak. Hy het besluit om dit […]

Sun Run

Children running together in park at sunset

Rouan Knoesen van Rouan Knoesen Biokinetikus het in 2023, met groot sukses die SunRun by Lekwena Wildlife Estate begin ten bate van die kinderhuis. Op 5 Oktober 2024, het die 5 km kindervriendelike hardloop of staproete om 07:00 begin, terwyl die 10 km hardloop om 06:30 begin het. Ons kinders het die 3 km en […]

Blossoms of Grace

Eyeshadows make up

Louise het ons genader met die idee om ‘n projek te begin vir tienerdogters. Die projek fokus daarop dat elke tienerdogter die skoonheid van vrou-wees kan ervaar.  “Blossoms of Grace” het ontstaan, en die projek samel nie net toiletware in vir die dogters nie, maar plaas ook ’n spesiale fokus op skoonheid. Blossoms of Grace […]

Gholfdag

Golf

Op 15 Maart 2024 het Herman van Carleton Fridglec ‘n suksesvolle gholfdag gehou ten bate van die kinderhuis. Die dag het gholfentoesiaste bymekaargebring vir vriendelike kompetisie, gemeenskapsondersteuning en lekker saamkuier. Die dag is afgesluit met ‘n veiling wat fondse vir die kinderhuis ingesamel het. Baie dankie aan elkeen wat betrokke was met ‘n borgskap, donasies […]